- 250 ml Koekmeel
- 15 ml Bakpoeier
- 45 ml Kakao
- 15 ml Olie
- 5 ml Vanielje geursel
- 250 ml Stooisuiker
- 3 ml Sout
- 250 ml Lou water
- 2 eiers
Sif die droe bestandele saam.
Klits die lou water, olie en eiers saam.
Voef vloeistof by droe bestandele en meng goed.
Voeg geursel by en meng goed.
Giet beslag in ‘n bak vir 6 minute op 100% (High)
Laat staan 2 minute voor uitkeer.
Laat afkoel en versier.
Advertisements