Malva Poeding

 

  •  200ml suiker
  •  15ml appelkooskonfyt
  • 250ml koekmeel
  • 5ml koeksoda
  • 2ml sout
  • 30ml botter gesmelt
  • 10ml bruinasyn
  • 125ml melk
  • 5ml venieljegeursel
    SOUS
  • 180ml room
  • 100g botter
  • 180ml suiker
  •  125ml warm water
Voorverhit die oond tot 180*c en smeer die oondbak met botter.
Klits die suiker en eiers baie goed saam tot liggeel en dik (8 – 10 minute).
Voeg die konfyt by en klits weer.
Sif die meel, koeksoda en sout bo-oor.
Meng die botter, asyn, melk en vanieljegeursel en voeg ook by die eiermengsel.
Klits tot gemeng.
Skep die beslag in die oondbak en bak vir 45 minute.
Maak die stroop deur die room, botter, suiker en water te verhit tot die suiker gesmelt is.
Kook vir 2 tot 3 minute en skep die stroop oor die poeding sodra dit uit die oond kom.
Hou enige orige stroop vir opdiening.
 
GENIET!!!!!!!!!!!
   

10 Comments (+add yours?)

  1. M. Mostert
    May 20, 2014 @ 12:27:58

    Probeer een eier, lyk my die suiker en eier bestandele gemeng moet dik wees. Indien die beslag op ‘n later stadium te dik voorkom, voeg net nog een by tot jy voel die beslag is reg. ‘n Algemene Malva Poeding het ‘n lopering beslag.

    Reply

  2. mariesia
    May 04, 2014 @ 14:05:38

    In die beslag word gepraat van klits die eiers maar by die bestanddele is daar nie ‘n aanwysing van eiers nie! Die resep maak nie sin nie

    Reply

  3. anneke Esterhuyse
    May 04, 2014 @ 13:07:06

    Die resep se klits eiers en suiker, maar daars nie eiers in die bestandele nie???

    Reply

  4. lande
    Mar 25, 2014 @ 17:05:10

    stupid sex

    Reply

  5. clean dishwasher white wine vinegar
    Jan 13, 2014 @ 19:22:29

    I seldom drop comments, however I looked at a few of the responses on Malva Poeding | Landie se
    Maklike Resepte. I do have a couple of questions for
    you if you don’t mind. Could it be simply me or does it seem like a few of
    the comments come across like they are left by brain dead visitors?😛 And, if you are writing on other places, I would like to follow you.

    Could you make a list of all of all your social community pages like your twitter feed, Facebook
    page or linkedin profile?

    Reply

  6. Aleta
    Dec 08, 2013 @ 10:12:13

    Als lyk baie lekker en maklik-maar ek sien glad nie dat daar eiers iewers by die beslag staan nie-so ek weet nie hoevveel eiers moet bygevoeg word nie…

    Reply

  7. Anonymous
    Aug 04, 2013 @ 11:41:33

    Excellent notable synthetic vision for detail and can
    anticipate complications just before they occur.

    Reply

  8. backpage chicago backpage ct backpage el paso backpage houston press backpage las vegas backpage las vegas nevada backpage nj backpage ny backpage phoenix classified backpage san diego backpage san diego classifieds backpage seattle backpage spokane backp
    Jul 31, 2013 @ 07:04:17

    I have a willing analytical vision with regard to details and can anticipate difficulties prior to they take place.

    Reply

  9. M. Knol
    Jul 15, 2012 @ 14:18:17

    ik mis de eieren in de recept. hoeveel?

    Reply

  10. Amelia
    Sep 15, 2011 @ 02:10:00

    Die metode verwys na eiers maar die bestandele meld geen eiers nie

    Reply

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Top Clicks

  • None
%d bloggers like this: